Modulekode | GAP 270 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module sal die pas afgestudeerde mondhigiënis in staat stel om vir enige gegewe gemeenskap waarbinne hy/sy geplaas word ‘n diagnose van mondsiektes te kan maak. Toepassing van kennis wat in die module opgedoen word, sal die mondhigiënis in staat stel om deel te neem aan gepaste primêre en sekondêre voorkomende programme om die mondgesondheid van daardie gemeenskap te verbeter in ooreenstemming met die openbare mondgesondheidsbeleid van Suid-Afrika. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | FLG 170,GMB 170,MDB 170,TBW 170,ODO 170,PDL 170,DFA 170,VKM 170,GAP 170,RAD 170 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App